NatureServe-bewaringstatus

Die NatureServe-bewaringstatus-stelsel, wat deur NatureServe onderhou word in samewerking met die Amerikaanse Natural Heritage Network, is in die 1980's ontwikkel deur The Nature Conservancy (TNC) om die bewaringstatus van spesies plante, diere en ander organismes asook ekologiese gemeenskappe op ’n wêreldwye, nasionale en subnasionale vlak aan te dui. Dit word ook soms TNC-range genoem, hoewel The Nature Conservancy nie eintlik meer betrokke is by die instandhouding van die range nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search